$ 13.72
Koester die herinneringe aan jou babaseuntjie se eerste lewensjaar! My eerste jaar – ’n onthou-boek vir seuntjies is ’n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babaseuntjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto’s in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir sy hospitaalbandjie en eerste haarlokkie. My eerste jaar – ’n onthou-boek vir seuntjies is ’n tydlose geskenk vir nuwe ouers. SPECIFICATIONS Width: 243 Depth: 9 Length: 272 Pages: 64


MINNIE AND MOO: THE CASE OF THE MISSING JELLY DONUT
TEACH US AMELIA BEDELIA
ONE FISH, TWO FISH, RED FISH, BLUE FISH
